•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: OESTYDLIED (benodig Quicktime? )

OESTYDLIED

As eens weer die akkers vol geelrype graan
met die gloed van die aandhemel straal,
sal juigende harte, van vreugde voldaan,
die oes van die lande gaan haal.
Die gerwe swaai op teen die geurende mied.
Dis die lente se einde en kroon.
En suisende sonbesies sing saam die lied:
die oes is die arbeid se loon.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: Sweedse Volkswysie; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook