•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: N SWERWER IN DIE VELD (benodig Quicktime? )

N SWERWER IN DIE VELD


'n Swerwer in die veld, hy stap so deur die groene hei
en sing sy liedjie bly, en sing sy liedjie bly.
Jo-ho!  Tra-la!  Hoe heerlik is die geure hier,
hier in die veld en vlei, hier in die veld en vlei.
Jo-ho!  Tra-la!  Hoe heerlik is die geure hier,
hier in die veld en vlei, hier in die veld en vlei.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: Duitse Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook