•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: N LIEDJIE VAN VERLANGE (benodig Quicktime? )

N LIEDJIE VAN VERLANGE

Ek wonder wat my hinder!
Daar's onrus in my hart,
of daar 'n bange vlinder
sag huiwer in sy smart,
of daar 'n bange vlinder
sag huiwer in sy smart.

'n Tortelduif se sange
het in my siel gevaar.
'n Liedjie van verlange
wat glad nie wil bedaar,
'n liedjie van verlange
wat glad nie wil bedaar.

Written by Woorde: EITEMAL, na 'Ich weiss nicht was mir fehlet' Musiek: Uit Morawië; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook