•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































N KINDJIE KLEIN IN BETLEHEM (Susani-wiegelied)

'n Kindjie klein in Betlehem,
Eia, eia.  Halleluja, halleluja!
gebore uit die heil'ge Maagd.
Halleluja, halleluja!
Ons eer sy Naam met hart en stem.

En Jesus is die kind se naam,
Eia, eia.  Halleluja, halleluja!
sy moeder is Maria.
Halleluja, halleluja!
Ons loof Hom by sy krip tesaam.

Dit het gebeur teen middernag,
Eia, eia.  Halleluja, halleluja!
die sterre het geskyn in prag.
Halleluja, halleluja!
Die eng'lekore klink so sag.

Written by Woorde: Anoniem Musiek: Anoniem


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook