•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: N EENVOUDIGE LIEDJIE (benodig Quicktime? )

N EENVOUDIGE LIEDJIE

Ek ken 'n melodietjie so menslik en so rein
dat heel my siele saamween, saam met die liedjie klein.
Die liedjie's so eenvoudig dat elkeen dit verstaan:
'n kindjie het een awend sag na die Heer gegaan.
Ek ken 'n melodietjie van onse sterflikheid.
Maar o, die moederharte moet glo aan d'ewigheid.

Written by Woorde: J.R.L. VAN BRUGGEN Musiek: GERRIT BON


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook