•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: NET SOOS N WATERSTROOMPIE (benodig Quicktime? )

NET SOOS N WATERSTROOMPIE

Net soos 'n waterstroompie wat wegvloei na die see
en nooit sy wal deurbreek nie, geduldig en tevree,
gaan my gedagtes, liefste, na jou,
ja, na jou en neem my liefde mee,
gaan my gedagtes, liefste, na jou,
ja, na jou en neem my liefde mee.

Die liefde is nes 'n stroompie wat wegvloei na die see,
solank die walle hoog is, dan vloei dit saggies mee,
maar dam dit op dan kry dit gou, o ja,
nog 'n pad wat wegvloei na die see,
maar dam dit op dan kry dit gou, o ja,
nog 'n pad wat wegvloei na die see.

Al kan ek jou nie roep nie dan sal ek vir jou wink.
En antwoord gou, my liefste, voordat ek my bedink,
want spoedig kom 'n ander een, o ja,
ander een vir wie ek dan sal wink,
want spoedig kom 'n ander een, o ja,
ander een vir wie ek dan sal wink.

Written by Woorde: G.G. CILLIÉ Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook