•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MoRE OOMPIE MoRE TANNIE (benodig Quicktime? )

MoRE OOMPIE MoRE TANNIE

Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam.
Ja, Oompie, ja, môre gaan ons trou!
Ja, Oompie, ja, môre gaan ons trou!

Haar rokkie het 'n skeurtjie in; die jonkman kyk daarna.
Die jonkman vra om met Sannie te trou; en skaamrig sê sy: 'Ja'.
Ja, Oompie, ja, môre gaan ons trou!
Ja, Oompie, ja, môre gaan ons trou!

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: ANTON HARTMAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook