•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MY SKAT (benodig Quicktime? )

MY SKAT

Waar Kaapland begin, by Kaapland verby,
daar het ek twee kêrels--wie koop een van my?
Waar Kaapland begin, by Kaapland verby,
daar het ek twee kêrels--wie koop een van my?

My skat het dit mis, hy dink mos hy's mooi;
hy's krom en hy's skeef en sy hare is rooi.
As jy voel soos ek voel dan maak ons 'n plan--
dan word ek jou vroutjie en jy word my man.

My suster speel fluitjie, my broer klarinet,
Pa gee Ma 'n loesing--en daar's die kwartet!
My skat is geen suiker--ek is ook maar bly--
ek hou nie van lekkers; dus pas hy by my!

Written by Woorde: C.G.S. DE VILLIERS Musiek: 's' Schatzli', Switserse Volkswysie; verwerk: D. HYMAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook