•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MY NOOIENTJIE HET 'N ROSEMOND (benodig Quicktime? )

MY NOOIENTJIE HET 'N ROSEMOND

My nooientjie het 'n rosemond
en wie haar soen hy word gesond,
o ja, o ja, o ja!
O rooilip hartediefstetjie,
O la, la, la, la, la,
o la, la, la, la, la,
my allerliefste jy!

Haar oë is swart soos 'n donker nag,
as net die sterretjies bo ons lag,
o ja, o ja, o ja!
O swartoog hartediefstetjie,
O la, la, la, la, la,
o la, la, la, la, la,
my allerliefste jy!

Die hemel blou is 'n beeld so skoon
van liefde wat in haar hartjie woon,
o ja, o ja, o ja!
O liefste hartediefstetjie,
O la, la, la, la, la,
o la, la, la, la, la,
my allerliefste jy!

Written by Woorde: NUNEZ HOLTZHAUSEN; gewysig P. MCLACHLAN Musiek: JOHANNES BRAHMS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook