Dit is my mammie, lief en goed;
dit is my pa met sy mannemoed;
dit is my boeta, fris en groot;
dit is my sussie met haar poppie op haar skoot;
dit is die baba, klein en soet;
dit is my mense, sterk en goed!
Written by Woorde: WALTER SPIETHOFF Musiek: Franse Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


