•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MY BOERENOOI (benodig Quicktime? )

MY BOERENOOI

Ver oor berg en dal ruis die waterval,
joe-paai-die, joe-paai-die-aai-da!
soele windjies jakker bly oor tuin en akker,
joe-paai-die, jou-paai-die-aai-da!
Wyd oor veld en vlei, waar die skapies wei,
joe-paai-die, joe-pa, joe-pa, joe-pa, joe-paai-da!
wemel lentekleure, sweef die lentegeure,
joe-paai-die, joe-pa, joe-pa, joe-paai-da!
Onder in die dal, langs die waterval,
staan 'n strooidakhuis, waar die waters ruis,
langs die waterval, onder in die dal,
so lief, so mooi, daar woon my boerenooi.

Ver oor berg en dal ruis die waterval,
joe-paai-die, joe-paai-die-aai-da!
eendjies op die plassies, blomme in die grassies,
joe-paai-die, joe-paai-die-aai-da!
Lelie, violet, roos en minjonet,
joe-paai-die, joe-pa, joe-pa, joe-pa, joe-paai-da!
Duifies in die bome, vissies in die strome,
joe-paai-die, joe-pa, joe-pa, joe-paai-da!
Onder in die dal, langs die waterval,
woon die nooi van my, lief en mooi verby,
langs die waterval, onder in die dal,
o, daar woon sy, die boerenooi van my!

Written by Woorde: THEO W. JANDRELL, na 'Über Berg und Tal' Musiek: Komponis onbekend


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook