•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MOOIFONTEIN (benodig Quicktime? )

MOOIFONTEIN

By Mooifontein, wanneer die somer nader,
die bome bloei met lente elke jaar;
as skadu's daal en rustig teen die awend,
my mense tuis daar om die huis vergaar,
o, Mooifontein, dan sing ek in my sange
van jou, my tuiste aan die Suiderstrand;
o, Mooifontein, ken jy ooit my verlange,
my huis en haard, my vaderland.

O, Mooifontein, jou somer's nou in volle gloed,
jou hemelblou en ryp die vrug en aar;
o, milde land, ek hunker na jou oorvloed;
hoe ek jou min, kan net my hart gewaar.
O, Mooifontein, ek hunker na jou sonneskyn,
my bann'ling hart kwyn hier in winterkou;
o, Mooifontein, jou roepstem is 'n soet refrein;
eens kom ek weer terug na jou.

Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: 'Londonderry Air', Ierse Volkswysie; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook