•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MA GEE DIE KINDERS N STUKKIE BROOD (benodig Quicktime? )

MA GEE DIE KINDERS N STUKKIE BROOD

Ma, gee die kinders van die lekker stukkie brood,
van die lekker stukkie brood, van die lekker stukkie brood.
Ma, gee die kinders van die lekker stukkie brood,
van die lekker stukkie brood na die Kaapstad toe.
O, die rooirantjiesdoek, die rooirantjiesdoek,
die rooirantjiesdoek is vir niemand geboek.
O, die rooirantjiesdoek, die rooirantjiesdoek,
die rooirantjiesdoek is vir niemand geboek.
En die witperd was al daar en hy was al drie maal daar.
Bella, Bella, Bella van tant Nella.
Bella, Bella, Bella van tant Nella!

S.A. Volkswysie(s), soos opgeteken en saamgestel deur Chris Lamprecht uit fragmente van liedjies gesing deur oom Kobus Kriel van 'Mooi Erfenis', Montagu.  Teks en melodie uit 'Dit kom van ver af', Chris Lamprecht (Die Staatsdrukkery, Pretoria) en word gereproduseer ingevolge die Staatsdrukker se Outeursvergunning 62 47 van 4-7-1978.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie(s); verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook