Eendjies, eendjies daar in 'n ry,
een, twee, drie, vier stap hul verby.
Links, regs, links, regs, kyk hoe mak,
reguit dam toe: kwak, kwak, kwak.
Written by Woorde: RHODA BARRY Musiek: RHODA BARRY; verwerk: ANTON HARTMAN
Lyrieke and Musiek |
Laai af / luister: MARS VAN DIE EENDE (benodig Quicktime? )MARS VAN DIE EENDEEendjies, eendjies daar in 'n ry, Written by Woorde: RHODA BARRY Musiek: RHODA BARRY; verwerk: ANTON HARTMAN Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook |