•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MARIAWIEGELIED (benodig Quicktime? )

MARIAWIEGELIED

Slaap my Kindjie, soet en sag,
buite is dit donker nag.
Tot die duisternis verdwyn,
slaap nou voort, my Kindjie klein.

Kind wat eens die dood moet erwe,
aan die kruis verlate sterwe.
Ja, 'n swaard sal deur my gaan,
as ek by jou vloekhout staan.

Slaap nou sag, my Jesus rein,
kom vergeet die smart en pyn.
Tot die duisternis verdwyn,
slaap soet voort, my Kindjie klein.

Uit 'Suid-Afrikaanse Kersliedere, Bundel I', saamgestel deur mev. Jo Ross (Voortrekkerpers), 1968.

Written by Woorde: G.G. CILLIÉ Musiek: G.G. CILLIÉ


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook