•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MAN EN VROU (benodig Quicktime? )

MAN EN VROU

Die vrou is vir die man gemaak,
die man weer vir die vrou,
die man weer vir die vrou;
soos die braaiboud vir die haak,
soos die stewel vir die kraak,
die apie vir die mou,
die stertveer vir die pou,
die stertveer vir die pou.
Die vrou is vir die man gemaak,
(Die vrou is vir die man gemaak,)
die man weer vir die vrou!
Nes die soetkoek vir die smaak,
nes die praatjies vir die vaak,
die kake vir die kou,
die trekos vir die tou,
die trekos vir die tou,
die vrou is vir die man gemaak,
die man weer vir die vrou!
Is haar ogies groen of grou,
groen of grou,
soetskeel bruin of bafta blou,
tog is sy die nooi vir jou,
vir jou!
Die vrou is vir die man gemaak,
die man weer vir die vrou!

Written by Woorde: A.G. VISSER Musiek: M.C. ROODE


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook