•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MAGALIESBURGSE AANDLIED (benodig Quicktime? )

MAGALIESBURGSE AANDLIED

Hoed my as ek my gaan neerlê,
grote God, wat altyd waak.
O, beskerm my deur u Almag
as die kwade my genaak.

O, vergeef my al my sondes,
dan lê ek my hofie neer.
Dood of hel sal ek nie vrees nie
want U is my Rotssteen, Heer.

Neem my ouers en my vriende
in bewaring hierdie nag.
Môre dank ons U vir goedheid,
gawe van 'n nuwe dag.

Melodie soos opgeteken deur G.G. CILLIÉ in 1950 in die huis van oom Frans Fouché, Doornhoek, P.K. Maanhaarrand, Magaliesburg.

Written by Woorde: G.G. CILLIÉ Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ


Jan van Niekerk added a comment

MAGALIESBURGSE AANDLIED Ek sien dat die Magaliesburgse aandlied midi op 'n stadium beskikbaar was op jou site. Is hy dalk nog erens beskikbaar?

 Email Jan van Niekerk & Add A Comment
hide
TO: Jan van Niekerk







 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook