•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: LIEWE MAAN (benodig Quicktime? )

LIEWE MAAN

Liewe maan, jy seil so langsaam deur die awendwolke heen.
Jy's so kalm en ook so rustig; kon ek daardie rus maar leen.
Treurig staar ek in die verte na jou stille eensaam baan.
O, hoe wreed is tog die noodlot--nooit sal ek na jou kan gaan.

Liewe maan, ek wil my smarte aan jou luist'rend oor vertel,
wie dit is wat steeds my harte met 'n teer herinn'ring kwel.
My geheim is by jou veilig; sien dus maar my trane aan.
My verlange is my heilig, maar ek weet jy sal verstaan.

Written by Woorde: B. KOK: Vers 1; HELEN MALAN: Vers 2 Musiek: 'Guter Mond', Duitse Volkswysie; verwerk: H. PIETER VAN DER WESTHUIZEN, 1976


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook