•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: LIEF KINDJIE KLEIN (benodig Quicktime? )

LIEF KINDJIE KLEIN

Lief Kindjie klein, so teer en fyn,
slaap rustig soet en sag.
Dis donker nag, die lig verdwyn;
engeltjies hou die wag.

Koning Herodes gee bevel:
'Klein seuntjies word vermoor.'
Soldate ru soek ook my Kind:
wil ook sy hart deurboor.

God sal Jou op die hande dra;
sy eng'le om Jou skaar.
Al kom Herodes en sy mag,
God sal my Kind bewaar.

Slaap daarom voort, my Kindjie klein;
slaap rustig, soet en sag.
Dis donker nag, die lig verdwyn;
engeltjies hou die wag.

Written by Woorde: G.G. CILLIÉ Musiek: COVENTRY CAROL; Engelse Kerslied, 16de eeu


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook