•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: LIEFDE VERLORE (benodig Quicktime? )

LIEFDE VERLORE


Waar't koel is en half duister kan jy die meul nog hoor;
daar't ons in stil gefluister ons harte eens verloor,
daar't ons in stil gefluister ons harte eens verloor.

Sy't my gegee, beminde, haar woord, 'n ring, haar trou;
haar trou weg met die winde, die ring is stukkend nou,
haar trou weg met die winde, die ring is stukkend nou.

My liefde lê in skerwe, ek weet nie wat ek wil:
'k sou liewerste wil sterwe, dan is't tog eenmaal stil,
'k sou liewerste wil sterwe, dan is't tog eenmaal stil.

Written by Woorde: D.F. MALHERBE na Von Eichendorff: 'In einem kühlen Grunde' Musiek: F. GLÜCK, 1787


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook