•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: LEER MY OP U WAG, O HERE (benodig Quicktime? )

LEER MY OP U WAG, O HERE

Leer my op U wag, o Here, volgsaam wandel, U ter ere,
reken op u trou en mag; psalme sing, selfs in die nag,
in die nag, psalme sing selfs in die nag.

Leer ons bou op u genade, u bevele eer met dade,
vir die uitkoms willig blind, stil soos 'n getrooste kind,
soos 'n kind, stil soos 'n getrooste kind.

Leer ons om ons nie te kwel nie, of oor môre te ontstel nie,
by die kwaad wat ons ontmoet, stil vertrou: die Heer is goed,
Hy is goed; stil vertrou: die Heer is goed.

Leer ons volhou in gebede, hoopvol bly in moeilikhede,
vrolik wees met stil ontsag--leer ons, Heer, dit elke dag,
elke dag, leer ons, Heer, dit elke dag.

Musiek, soos opgeteken deur G.G. Cillié in 1950 in die Ned. Geref. Kerk, Strydenburg.  Die teks is opgeneem met die welwillende toestemming van die kopiereghouer: NG Kerk-Uitgewers, Kaapstad.

Written by Woorde: Afrikaanse Psalm- en Gesangboek, 1944 Musiek: Sogenaamde Badenhorst-gesang; verwerk: G.G. CILLIÉ


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook