•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: LAPPIEDY LAPPPIEDA (benodig Quicktime? )

LAPPIEDY LAPPPIEDA

Lap-pie-dy, lap-pie-da, lap-pie-da;
la-la-la, la-la-la, lap-pie-dy,
lap-pie-dy, lap-pie-dy, lap-pie-da.
So voor op die, voor op die wa,
so vroeg in die aand van die lentemaand,
in die pamplierbos, in die pamplierbos.
Ag-ge-nee, ag-ge-ja,
appelliepie jou blaar,
ons twee vir mekaar, vir mekaar
so vroeg, so vroeg in die aand
van Septembermaand,
ons twee, ons twee vir mekaar.
Ag-ge-nee, ag-ge-ja!

Written by Woorde: BOERNEEF Musiek: ROSA NEPGEN, 1968


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook