[2x]
Kyk, dis September weer; laat al die vure brand!
Dan hou ons weer 'n keer braaivleis doer by die strand.
[REFREIN]
Laat alle boeke tuis, laat sorge agterbly;
Jeug en lentetyd gaan snel verby, ja, hulle gaan verby.

Jeug en lentetyd gaan snel verby, gaan snel verby.
[2x]
Lente is oral weer, blou branders aan die strand,
velde vol blommefleur; knoop nou die liefdesband.
[REFREIN]
Laat alle boeke tuis, laat sorge agterbly;
Jeug en lentetyd gaan snel verby, ja, hulle gaan verby.
Laat alle boeke tuis, laat sorge agterbly;
Jeug en lentetyd gaan snel verby, gaan snel verby.
Written by Woorde: C.G.S. DE VILLIERS Musiek: Italiaanse melodie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT