•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: KOM SAARTJIE LAAT ONS GAAN (benodig Quicktime? )

KOM SAARTJIE LAAT ONS GAAN

Kom Saartjie, laat ons gaan
met wandelskoene aan,
Kom Saartjie, kom Saartjie,
kom Saartjie, laat ons gaan.

Hoe noem jy nou jou kêrel
wat op die plaas daar woon?
Hoe noem jy nou jou kêrel
wat op die plaas daar woon?

My kêrel noem ek Kalie
wat op die plaas daar woon.
My kêrel noem ek Kalie
wat op die plaas daar woon.

Die posisies van 'Saartjie' en 'Kalie', sowel as 'kêrel' en 'nooientjie' kan omgeruil word.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook