•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: KOM PATERTJIE (benodig Quicktime? )

KOM PATERTJIE

Kom Patertjie, buig jou stywe dop
en volg jou nonnatjie in 'n kring.
Want in die kring is ons so bly
en laat ons soms so lig verlei
om saam in die rondte te gly.
Draai ons en swaai ons tot laat in die nag;
hier sal ons nooit nie op ander laat wag.
Eerder sal ons hulle wakker laat bly
om hier tesaam in die rondte te gly.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: PIERRE MALAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook