•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: KOMAAN (benodig Quicktime? )

KOMAAN

KOMAAN!

Wees sterk!  Daar's 'n nasie te lei,
daar's 'n stryd te stry, daar's werk!
Daar's nie na guns of eer te kyk,
daar's nie na links of regs te wyk,
daar's net te swyg en aan te stryk--Komaan!

Wees trou!  Daar's 'n volk te leer
om homself te eer, te bou;
om God en God alleen te vrees,
aan aard en taal getrou te wees,
gesond en waar van hart en gees--Komaan!

Wees fier op 'n voorgeslag waard,
in wil en in daad gespier!
Hul lewensweg het ons gewys
om trou te wees aan waarheidseis.
Wie laak mag laak, wie prys mag prys--Komaan!

Written by Woorde: JAN F.E. CELLIERS Musiek: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook