•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: KOLPERD (benodig Quicktime? )

KOLPERD

As ek ver in die veld op my kolperd ry
dan voel ek vry en ek sing so bly;
as ek ver in die veld op my kolperd ry
dan voel ek vry en ek sing so bly.
En ek sing van die son van my land so skoon,
my land so skoon waarin ek woon;
en ek sing van die son van my land so skoon,
my land so skoon waarin ek woon.

S.A. Volkswysie, soos opgeteken deur Chris Lamprecht by oom Andries van Nieuwenhuizen van Lydenburg.  Die melodie uit 'Dit kom van ver af' van Chris Lamprecht (Die Staatsdrukkery, Pretoria) en word gereproduseer ingevolge die Staatsdrukker se Outeursvergunning 62 47 van 14-7-1978.

Written by Woorde: ELZA LAMPRECHT Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook