•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: KOKKEWIET (benodig Quicktime? )

KOKKEWIET

Het jy gehoor by die voor
hoe die kokkewiet fluit,
en die wêreld bekoor
met sy heerlik geluid?
Dis kokkewiet!  Kokkewiet!

Dan eers weer rus,
heen en weer op 'n takkie gesus.
En hy luister en wag
op sy maatjie se koer,
en hy luister en wag
op sy maatjie se koer:
Wiet-wiet-woer!  Wiet-wiet-woer!

Daar in die boom by die stroom;
hoor jy hom?  Hoor jy hom?
Borsie van goud, lentes herout;
luister hoe fluit hy dit glorieryk uit!
Stilte, en luister hoe bly dat hy fluit:
Lente kom!  Lente kom!

Written by Woorde: S.J.M. OSBORNE Musiek: P.J. LEMMER


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook