Koffie, koffie, anders val ek om, jo-ho!
Koffie, koffie, anders val ek om!
Bly die koffie in die rugsak
sal ek net hier inmekaar sak.
Koffie, koffie, anders val ek om, jo-ho!
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT