•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: KLEIN BLINK (benodig Quicktime? )

KLEIN BLINK

Sterretjie loer deur die bloue hemelvloer.
Hy kyk van bo wat Loelie maak
en sien dan sy is glad nie vaak.
Slaap kindjie, slaap.

Klein Blinkoogster roep sy mammie daar van ver.
Hy fluister daarvan in haar oor
en gou het sy 'n plan getoor.
Slaap kindjie, slaap.

'Kom blinkoog, kom,' sê die mammie toe vir hom:
'Loop soek 'n lekker droompie gou,
'n droompie waarvan Loelie hou.'
Slaap kindjie, slaap.

Klein Blinkoogster gooi die droompie daar van ver.
Die droompie val vir Loelie raak,
dit maak haar sommer gou-gou vaak.
Slaap kindjie, slaap.

Volkswysie uit 'Loelie se liedjies' van Adele Jooste.

Written by OOGWoorde: ADELE JOOSTE; gewysig: P. MCLACHLAN Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook