•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: KINDERS MOENIE IN DIE WATER MORS NIE (benodig Quicktime? )

KINDERS MOENIE IN DIE WATER MORS NIE

Kinders, moenie in die water mors nie,
die ou mense wil dit drink,
o kinders, moenie in die water mors nie,
die ou mense wil dit drink.
Dit kom van ver af, dit kom van ver af,
dit kom van ver af, van Piet le Roux se plaas.

[REFREIN]
Staan, Poppie, staan
en laat jou gedagte gaan
dat jy vir my kan sê
hoe ver die liefde lê.
Dit kom van ver af, dit kom van ver af,
dit kom van ver af, van Piet le Roux se plaas.

Nooientjie, moenie alte gou sê ja nie;
met 'Ja' is jy weggegee,
o nooientjie, dan is dit nie hy wat vra nie,
maar jy; en dan sê hy: 'Nee'
Dit kom van ver af, dit kom van ver af,
dit kom van ver af, van Piet le Roux se plaas.

[REFREIN]
Staan, Poppie, staan
en laat jou gedagte gaan
dat jy vir my kan sê
hoe ver die liefde lê.
Dit kom van ver af, dit kom van ver af,
dit kom van ver af, van Piet le Roux se plaas.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: M. CASALEGGIO


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook