Kiewietjie, Kiewietjie rooibeen, ek vat my baas (pa) se bontspan;
ek ry so ver soos Tolletjieberg en ek groet g'n niemand as Klein-Klaas.
Kiewietjie, Kiewietjie rooibeen, ek vat my baas (pa) se bontspan;
ek ry so ver soos Tolletjieberg en ek groet g'n niemand as Klein-Klaas.
Musiek, soos opgeteken deur Dirkie de Villiers by tant Drika Fick van Boesmansriviermond. 'Kiewietjie' word soms 'Kiebietjie' uitgespreek.
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT