Keer 'ie ding, keer 'ie ding,
o boeties keer 'ie ding;
moenie laat hy hierheen kom nie,
boeties keer 'ie ding!
Daar is seep aan 'ie onderkant;
kyk hy kom, kyk hy kom!
Daar is seep aan 'ie onderkant,
kyk hy kom, kom, kom;
hoor 'an net die volk lawaai,
sit in die drif en gly op die draai,
o mense, keer die ding!
Written by Woorde: N.P. VAN WYK LOUW Musiek: ROSA NEPGEN, 1959


