•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: KABOUTERMAN (benodig Quicktime? )

KABOUTERMAN

Daar onder in die bos woon kabouterman.
Hy het 'n tuitpunt hoed en 'n jassie aan;
In sy mond g'n enkel tand,
towerfluitjie in sy hand.
Wie kan hy tog wees, daardie ou kalant?

Kabouter, stouter, maak jy die kinders bang?
Is jy die tokkelos wat die kinders vang?
Arrie, ek is bang vir jou;
kyk hoe beef my broekie nou!
Wag, ek moet laat spat, net-nou kom die ou.

Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: Duitse Volkswysie; verwerk: WALTER SPIETHOFF


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook