•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: KAAPSE DRAAI (benodig Quicktime? )

KAAPSE DRAAI

Kaapse draai, Kaapse draai.
Kyk hoe ry die kêrel dat die stof so waai,
stof so waai, ai, ai.

Luister na die perde, dit galop, galop;
en die kar se wiele, dit gaan om, gaan om.
Selfs die draaghout antwoord met 'n klop, klop, klop;
en die kêrel skree hardop: 'Pas op, ek kom!'

Wag vir my 'n bietjie by die Kaapse draai,
Kaapse draai, Kaapse draai.
Ek wil met jou saamry na Saldanhabaai,
ai, ai, ai, ai, ai.

Written by Woorde: DANIE BOSMAN Musiek: DANIE BOSMAN; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook