•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: JY IS TOG SO LIEF EN BEMINLIK (benodig Quicktime? )

JY IS TOG SO LIEF EN BEMINLIK

Jy is tog so lief en beminlik,
jou lippies so blosend en teer.
Jy het die betow'rendste ogies.
Ag, liefling, ek soek tog niks meer?
Jy het die betow'rendste ogies
Ag, liefling, ek soek tog niks meer?

O, mag ek jou mondjie nou nader?
Ek plaas daar 'n soentjie op neer.
Ek druk jou verruk aan my hartjie.
My liefste, jy soek tog niks meer?
Ek druk jou verruk aan my hartjie.
My liefste, jy soek tog niks meer?

En kry ek nou dit vir my liedjie:
'n soentjie, 'n glimlaggie weer,
dan stroom die geluk my weer teë
en liefie, dan wens ek niks meer.
Dan stroom die geluk my weer teë
en liefie, dan wens ek niks meer.

Written by Woorde: DIRKIE DE VILLIERS Musiek: Uit die Kwast liederbundel; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook