•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: JAPIE MY SKAPIE (benodig Quicktime? )

JAPIE MY SKAPIE

Japie, my skapie, ek verlang na jou.
Japie, my skapie, ek verlang na jou.
Kalkoentjies trap al-so, al-so, al-so.
Kalkoentjies trap al-so, al-so, al-so.
In die wêreld is nie ene nie, ene nie, ene nie,
in die wêreld is nie ene nie, so als jy.

Wie het vir Sarie in die doringbos gegooi?
Wie het vir Sarie in die doringbos gegooi?
Daar's vuur in die bos, gooi sand op, gooi sand op.
Daar's vuur in die bos, gooi sand op: Een, twee, drie!
In die wêreld is nie ene nie, ene nie, ene nie,
in die wêreld is nie ene nie, so als jy.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook