•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: JAN PIEREWIET (benodig Quicktime? )

JAN PIEREWIET

[Tradisioneel]
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, staan stil;
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, staan stil.
Goeie môre my vrou, hier's 'n soentjie vir jou.
Goeie môre my man, daar is koffie in die kan.

[1]
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, staan stil;
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, draai om.
Hy draai om en hy leen van sy ouma 'n bril,
en hy soek met die bril na 'n vroutjie vir hom.

[2]
'Tant Hettie', sê Pierewiet, 'gee Lettie vir my,
of Bettie of Nettie, wie ek kan kry.
En al is ek ook arm, en so lelik daarby,
gee vir my tog 'n skapie dan troos dit vir my.'

[3]
'Jan Pierewiet', sê Hettie, 'Jan Pierewiet, loop slaap.
En droom jy't 'n skapie gesoek by 'n skaap.
En tog darem 'n apie gekry by 'n aap
--maar die apie se ma het gesien jy's 'n swaap.'

Written by Woorde: Tradisioneel en C.J. LANGENHOVEN: Vers 1, 2, 3 Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: H. PIETER VAN DER WESTHUIZEN, 1978


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook