•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: IN DULCI JUBILO (benodig Quicktime? )

IN DULCI JUBILO

In dulci jubilo,[1]
kom jubel jul wat glo!
Hy, die Hemelkoning,
lê in praesepio;[2]
kom van sy hemelwoning
matris in gremio.[3]
'Alphaes et O,[4]
Alphaes et O.'

Verheug u in die Heer,
sing same tot sy eer.
Vir sy groot verlossing
bring ons aan Hom die eer!
Gebore as 'n Kindjie
so needrig en so teer.
Hy, die Hemelheer,
Hy, die Hemelheer.

Kom laat ons hulde bring,
vir Hom ons loflied sing!
Hy wat sondaars vrymaak
daal na die aarde neer,
maak by die mens sy woning,
kom as 'n Kindjie teer.
So het God bestel,
Hy, Immanuel.

[1] Met soete gejuig
[2] In die krip
[3] In die skoot van die moeder
[4] Hy is die Eerste en die Laaste

Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: 14de eeu/Wittenberg, 1529; verwerk: H. PIETER VAN DER WESTHUIZEN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook