•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: IN DIE HELDER MAANSKYN (benodig Quicktime? )

IN DIE HELDER MAANSKYN

In die helder maanskyn, goeie buurmansvrou.
Ag, my pen is stukkend, leen my joue gou.
Ook het ek g'n kers nie, weg my tonteldoos.
Help my goeie buurvrou, wees tog net nie boos.

In die helder maanskyn antwoord buurvrou net:
Nee, ek het g'n kers nie, ek is reeds in bed.
Vra vir Hannie langsaan, vrou van ou neef Koos,
want in haar kombuisie staan sy tonteldoos.

Written by Woorde: C.G.S. DE VILLIERS Musiek: 'Au clair de la lune', Franse Kinderliedjie


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook