•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: INKOSI JESU (benodig Quicktime? )

INKOSI JESU

Soos Maria haar Seun vertroetel het
druk ek my kindjie aan my bors.
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.
Ek voel sy lewe en sy krag
en sy asemhaling stil en sag.
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.

Ek hoor my mense singend,
singend in die wind.
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.
Die ruising van die vaal ou gras
wieg Hom sag in lieflike drome.
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.

Die kafferboom hef sy arms omhoog,
vol van lof vir U alleen.
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.
O, gee ons krag, o, gee ons hoop;
maar boweal u liefde
o Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.

Uit 'Suid-Afrikaanse Kersliedere, Bundel I', saamgestel deur mev. Jo Ross (Voortrekkerpers), 1968.

Written by Woorde: RAE TOMLIN Musiek: EDITH HUGO BOSMAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook