•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MAAR EEN SUID-AFRIKA (benodig Quicktime? )

MAAR EEN SUID-AFRIKA


Gee my 'n roer in my regterhand;
gee my 'n bok wat vlug oor die rand,
en 'n flukse perd om hom weg te dra,
gee my, gee my Suid-Afrika.

Gee my 'n kamp waar bossies groei,
gee my 'n fraai volstruis wat broei,
en 'n boereseun wat baie wa,
gee my, gee my Suid-Afrika.

Gee my 'n koppie waarop ek staan;
gee my die Swartland met al sy graan
en nooit of te nimmer hoor jy my kla,
gee my, gee my Suid-Afrika.

Gee my 'n vlakte, ruim en wyd,
gee my die veld se oneindigheid,
en die lekker geur wat die lug daar dra;
gee my, gee my Suid-Afrika.

Written by Woorde: A.D. KEET Musiek: S. LE R. MARAIS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook