•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: HOOR DIE UILE IN DIE LAAN (benodig Quicktime? )

HOOR DIE UILE IN DIE LAAN

Hoor die uile in die laan: Hoe-hoe, hoe-hoe.
Wonder waar my liefste staan, Hoe-hoe, hoe-hoe.
Daar sien ek hom staan en droom, Hoe-hoe, hoe-hoe,
by die afgesproke boom, Hoe-hoe, hoe-hoe!

Hardloop na my liefste bly, Hoe-hoe, hoe-hoe,
daar omhels my vader my, Hoe-hoe, hoe-hoe.
In sy oë blink 'n traan, Hoe-hoe, hoe-hoe,
en hy kyk my vriend'lik aan, Hoe-hoe, hoe-hoe!

'Op die uileroep, my kind, Hoe-hoe, hoe-hoe,
het ek eens jou ma gevind, Hoe-hoe, hoe-hoe.
Nou moet ek maar huis toe aan, Hoe-hoe, hoe-hoe,
want daar ver kom iemand aan, Hoe-hoe, hoe-hoe!

Wag hier tot die liefde jou, Hoe-hoe, hoe-hoe,
soos 'n mantel sag omvou, Hoe-hoe, hoe-hoe.
Want die uileroep bedui, Hoe-hoe, hoe-hoe,
anders kind, vir jou en my.'  Hoe-hoe, hoe-hoe!

Written by Woorde: EITEMAL, na H. LÖNS Musiek: F. JÖDE; verwerk: PIERRE MALAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook