•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +

All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek

Laai af / luister: HOE RY DIE BOERE (benodig Quicktime? )

HOE RY DIE BOERE

Hoe ry die Boere?  Sit, sit, so!  Sit, sit, so!  Sit, sit, so!
Hoe ry die Boere?  Sit, sit, so!  Sit, sit, so!  Hoera!
Die Kaapse nooi sê: Ting-e-ling-e-ling!  Ting-e-ling-e-ling, hoera!
Die Kaapse nooi sê: Ting-e-ling-e-ling!  Ting-e-ling-e-ling, hoera!
Hoe ry die Boere?  Sit, sit, so!  Sit, sit, so!  Sit, sit, so!
Hoe ry die Boere?  Sit, sit, so!  Sit, sit, so!  Hoera!

Hoe fluit die Boere?  Fluit, fluit, so!  Fluit, fluit, so!  Fluit, fluit so!
Hoe fluit die Boere?  Fluit, fluit, so!  Fluit, fluit, so!  [fluit die note]
Die Kaapse nooi sê:             [fluit die note]            hoera!
Die Kaapse nooi sê:             [fluit die note]            hoera!
Hoe fluit die Boere?  Fluit, fluit, so!  Fluit, fluit, so!  Fluit, fluit so!
Hoe fluit die Boere?  Fluit, fluit, so!  Fluit, fluit, so!  [fluit die note]

Hoe dans die Boere?  Polkadraai!  Tiekiedraai!  Tiekiedraai!
Hoe dans die Boere?  Polkadraai!  Tiekiedraai, ou perd!
Die Kaapse nooi sê: Ting-e-ling-e-ling!  Ting-e-ling-e-ling, ou haan!
Die Kaapse nooi sê: Ting-e-ling-e-ling!  Ting-e-ling-e-ling, ou haan!
Hoe dans die Boere?  Polkadraai!  Tiekiedraai!  Tiekiedraai!
Hoe dans die Boere?  Polkadraai!  Tiekiedraai, ou perd!

Hoe skiet die Boere?  Boem, boem, boem!  Boem, Boem, boem!  Boem, boem, boem!
Hoe skiet die Boere?  Boem, boem, boem!  Boem, Boem, boem!  Dis raak!
Die Kaapse nooi sê: Skiet nog een!  Skiet nog een!  Skiet raak!

Die teks is versorg deur F.J. Weideman; dit is saamgestel uit verskillende variante wat bestaan vir dié volksliedjie.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: PIERRE MALAN

 Add A Comment Here
hide

Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook