•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: HOE IS DIT MOONTLIK (benodig Quicktime? )

HOE IS DIT MOONTLIK


Hoe is dit moontlik dan dat jy nou weg moet gaan;
soet was ons liefde saam--hoe kan'k verstaan?
Leeg sal my lewe wees, kwynend my hart en gees;
van alle vreugdes jy--vreug allermees!

Ken jy die blommetjie, broos, blou vergeet-my-nie?
'Liefde sal nimmer faal'--dit is sy taal.
Lê dit nou op jou hart, dan troos dit in my smart;
eendag 'n weersien weer, nooi van my hart.

Was ek 'n voëltjie vry, vlieg ek tot aan jou sy,
sterk dra my vlerkies my oor woesteny.
En tref die noodlot my: ondier of ongety--
dan val ek willig dood sag in jou skoot.

Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: Duitse Volkswysie; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook