•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: HOE FRIS DIE GOUE MORE (benodig Quicktime? )

HOE FRIS DIE GOUE MORE

Hoe fris die goue môre,
la, la, la, la, la, la,
uit donker nag gebore,
la, la, la, la, la, la.
Die blomme word reeds wakker,
die bytjies vlieg al rond,
die vlinders gaan aan jakker,
vroeg in die môrestond.
La, la, la, la, la, la.
La, la, la, la, la, la, la!

Die son klim aan die hemel,
la, la, la, la, la, la,
die velde woel en wemel,
la, la, la, la, la, la.
Die lammers, kyk, hoe spring hul!
Alom is vreug en vree.
Die voëls, hoor hoe sing hul!
Sing vrolik met hul mee!
La, la, la, la, la, la.
La, la, la, la, la, la, la!

Written by Woorde: THEO W. JANDRELL Musiek: C. GREGOR; tweede stem: G.G. CILLIÉ; begeleiding: D. HYMAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook