Hier's ek weer, hier's ek weer
met my rooirok voor jou deur,
en ek wil jou hê, en ek sal jou kry.
Hier's ek weer, hier's ek weer
met my rooirok voor jou deur,
en ek wil jou hê, en ek sal jou kry.
Al slaan jou ma my driemaal oor my kop,
dan staan ek op en kom ek weer.
Al slaan jou ma my driemaal oor my kop,
dan staan ek op en kom ek weer.
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ





