•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: HIER SIT EK ONDER DIE HOOGTE (benodig Quicktime? )

HIER SIT EK ONDER DIE HOOGTE

Hier sit ek onder die hoogte,
hier sit ek onder die hoogte,
hier sit ek onder die hoogte
met trane in my oë.

My moeder se dierbare woorde,
my moeder se dierbare woorde,
my moeder se dierbare woorde,
die trap ek onder my voete.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: REINO OTTERMANN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook