•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: HERDERS OP BETLEHEMS OPE VELDE (benodig Quicktime? )

HERDERS OP BETLEHEMS OPE VELDE

Herders op Betl'hems ope velde,
wat het jul vannag aanskou?
Het die eng'lekoor die tyding
van die Heilands koms gebring?

[KOOR]
Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o!
Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o!

'Ons het die Here self gesien
by Maria in 'n stal.
Vreed op aard', God het die mensdom
vir hom tans laat welgeval.'

[KOOR]
Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o!
Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o!

Ons wil ook meegaan na die kribbe
om die Heiland te vereer;
met ons lied sy lof verkondig,
ons Verlosser en ons Heer!

[KOOR]
Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o!
Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o!

Written by Woorde: G.G. CILLIÉ Musiek: Franse Kerslied; verwerk: C. WOOD


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook