•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: HERDERSKANON (benodig Quicktime? )

HERDERSKANON

'n Herderseuntjie, klein en skaam,
by Betlehem stap hy ook saam;
'n lam, sy liefste, wit en sag,
neem hy as geskenk daardie Kersfeesnag!
Halleluja, halleluja;
neem hy as geskenk daardie Kersfeesnag!

O herderseuntjie, klein en skaam,
ons stap vol vreugde met jou saam,
en sing ons lied met hart en stem,
geskenk vir die Seuntjie van Betlehem!
Halleluja, halleluja;
geskenk vir die Seuntjie van Betlehem!

Written by Woorde: P. MCLACLAN Musiek: FRANZ SCHUBERT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook